send link to app

My liggaam - afrikaans


4.8 ( 2448 ratings )
Освіта
Розробник: SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
4.99 USD

Een van die aspekte wat Graad 1-outjies aan die begin van die jaar moet kan doen, is om die liggaamsdele te benoem. Hierdie kennis word dan later (en in die ouer grade) gebruik om meer kennis van die liggaam op te doen. Hierdie toepassing leer jou kind oor liggaamsdele, sintuie en liggaamstelsels.